Camino de Santiago Begeleide Pelgrimstap
Franse roete 115 km vanaf Sarria tot by Santiago de
Compostela
18 - 26 Julie 2016
Ons stap weer in Julie hierdie gewilde roete, so kom saam met ons as jy kan - hetsy alleen of
saam met 'n mede pelgrim teen jou eie tempo en met jou eie gedagtes...
Om saam met ons te stap het jy die gemoedsrus dat jy aan die einde van elke dag se stap saam met ons groep kan
uitspan by 'n uitsoek hotelletjie met 'n lekker bord kos en skoon bed wat op
jou wag!
Lees meer oor hierdie opwindende vooruitsig op ons webwerf: http://tibtours.co.za/
No comments:
Post a Comment